Aankoms:

Weg na Greyton

Hoe kom ons by Greyton uit ?

Vanaf Kaapstad neem u die N2 in 'n Oostelike rigting vir ongeveer 100 km. Draai links af op die R406 en volg die pad tot in Greyton. 'n Paar honderd meter vanaf die ingang van die dorp op linkerhand sal u Greyt-on-Main Restaurant en Gastehuis vind.

Wat is die koste van die kamers ?

R300.- per persoon per nag, ontbyt ingeslote

Wat is die pryse in EURO's ?

Als Faustformel kann man sagen, das man alle Preise etwa durch 10 teilen muss, um den Gegenwert in EURO zu erhalten. Bitte beachten Sie, dass dies weder ein offizieller noch garantierter Wechselkurs ist!

© Greyt-on-Main Restaurant & Guest House, all rights reserved
valid XHTML/CSS, best viewed with any browser